Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg-Klein

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Johann K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Best opsie in Clarens. Verbly was prakties, gerieflik en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mamoiloa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

The place is very quiet and nice. Outstanding service and hospitality was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Komplimenteer die Clarens ervaring. Rondawel het al ons verwagtinge oortref. Besonderse karakter en asemrowende uitsig op die berge en sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker verblyf. Sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Vriendelike en behulpsame diens. Toe ons 'n waaier nodig gehad het, het hulle ons een gegee. Al wat net sleg is oor die ligging is die pad soontoe baie sleg. Sal nie met 'n lae kar kan ry in Clarens om daar uit te kom nie. Clarens grondpad wat diep en breë slote gespoel het op die roete na die gastehuis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker en gemaklik, geleë in 'n groot tuin en baie gawe gasheer. Dit is 'n baie oulike en karaktervolle eenheid. Alles wat benodig word, is voorsien. Die meublement begin hulle ouderdom wys, maar is nog bruikbaar. Die enigste negatiewe dinge is die geraas vanaf die nedersetting wat redelik naby is, en die toestand van die grondpaaie wat na die eenheid gaan. Dit is egter uit die eienaar se hande en sal geld vir enige eenheid in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter M
Lang verblyf
4.6
Jan 2025

Akkommodasie beskik oor al die nodige toebehore en eienaars was vreeslik behulpsaam. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable and pleasant accommodation in a gorgeous garden. We enjoyed our stay; the hosts were so friendly and accommodating. We were able to park our fully laden car in the garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige view, baie rustige plekkie. Alles wat mense nodig het vir 'n naweek. Herberg Klein is binne loopafstand van die square en restaurante. Dit is basiese akkommodasie, met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onopgesmukte lekkerte in die hart van Clarens. Baie dankie vir Dons en hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie diens. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dons Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 11, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d459fa15312b399366c7d58b6ac89c3dd6a444345c74a137f7c73ace7da35f663eaa856405bbcf6b44cedc8e02dd7f18e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 94 5 1 5 11 Krom Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518072322622 28.422497241803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang