Heidelberg Crown Hotel
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 30 Apr 2025.
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 39, Heidelberg, 1441, Gauteng
-
Vanaf
R1 200R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heidelberg Crown Hotel is in Heidelberg in Gauteng geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Die hotel bied die perfekte omgewing vir ontspan en herlaai.
Die hotel spog met 18 pragtige kamers. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea.
Buite is daar 'n pragtige tuin en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Voortrekkerstraat 39, Heidelberg, 1441, Gauteng
Sien meer verblyf in Heidelberg Gauteng
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 39, Heidelberg, 1441, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang