Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hazenjacht Karoo Lifestyle

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hazenjacht Karoo Lifestyle is op 'n werkende plaas tussen Oudtshoorn en De Rust op die N12 geleë.

Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde eenhede. Hierdie 3 selfsorg-eenhede gekombineer is ook perfek vir groter groepe of gesinne van tot 12 mense. Elke eenheid kan 4 mense op sy eie akkommodeer. Die eenhede bestaan uit oopplan-leefareas en volledig toegeruste kombuise. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.

Op die plaas kan gaste vir lang skilderagtige staptogte gaan of fietsry op enige van die vele roetes naby.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, visvang in die rivier, wonderlike eetplekke in die dorp en wynproeë in wat op versoek gereël kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dominique S
Saam met vriende
5.0
Peaceful, lovely stay. Really lovely stay! Chrismari was a great host and the Rooikop unit was quaint and delightful to stay in. Very p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jackie G
5.0
Fantasties en wonderlik. Baie behulpsaam en gaan uit hul pad om jou baie welkom te laat voel. Sal vir enige persoon aanbeveel om daar te vertoef.
Jan 2025
Frikkie D
5.0
Excellent. Beautiful, clean stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Tredoux N
Saam met lewensmaat
5.0
10 uit 10! 10 uit 10! Baie impressed met ons blyplek, groot kamers en blyplek. Lekker buite area vir braai en 'n wyntjie te geniet onder die afdak. Gr...
Sien meer
Des 2024
Jerome M
Gesin met tieners
5.0
Fantasies. Uitgerus, veilig die rustigheid waarna enige persoon smag.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hazenjacht Karoo Lifestyle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp langs die N12, Hazenjacht, 21,5 km buite Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K6BiVGeOuhM0GlfCP1jhr5OLl71Mykn8bAhf7cxdN4jLnTDNY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang