Haven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Wodin Street, Valhalla, Centurion, 0014, Gauteng
- Vanaf R575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Haven bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Valhalla, Centurion geleë is.
Hierdie bekoorlike hut het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasplaat, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Wodin Street, Valhalla, Centurion, 0014, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Wodin Street, Valhalla, Centurion, 0014, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang