Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Mopanie

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanieweg 969, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Haus Mopanie bied verblyf op die eienaars se perseel in 'n rustige woonbuurt in Tsumeb in Namibië. Die mooi dorpie is 100 km vanaf die Etosha Nasionale Park geleë, wat dit die ideale oornagplek maak vir diegene wat daguitstappies na die park beplan.

Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers en 2 2 enkelkamers. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis en eetarea gebruik maak. Ontbyt sluit tuisgemaakte brood en tuiskonfyt in.

Daar is 'n buite-eetarea met buitemeubels en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mopanieweg 969, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Gaste dink Haus Mopanie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsumeb Osjikoto Namibië
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanieweg 969, Tsumeb, 0000, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeBbennDO7jgfBDrCC6NWhg1UVQMxrjUD2Rdj4LsqPyLfLy2Yo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 969 Mopanie Road Tsumeb 0000 Osjikoto 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -19.261557 17.715876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang