Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haus Merwe Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marabou-singel 16, Kaapstad, 7135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haus Merwe Self Catering bied gerieflike en veilige verblyf in 'n ruim eenheid wat op die eienaar se eiendom in Dennegeur, Wes-Kaap geleë is, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area asook 'n pragtige grasperk om die son te geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot die landgoed se dam en visvanggeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amy-lee M
Saam met lewensmaat
5.0
Worth every penny. Such a beautiful stay! The host was kind enough to cater to our needs. Anytime we sent a message for assistance, she...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Chrisleen V
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustige en veilige omgewing om te oornag. Ligging naby groot mall met alle nodige winkels vir aankoop van kos en ander benodighede. Vinnige toeg...
Sien meer
Feb 2025
Carl D
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, calming, peaceful, homey. We found the atmosphere very peaceful and clean. What stood out for us is the small details to make...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lydia C
5.0
Baie netjies met alles wat nodig is. Baie, baie lekker, dankie.
Des 2024
Camari S
5.0
Pragtig, stylvol, huislik en skoon. Ek het heerlik gekuier. Baie goeie kommunikasie. Plekkie is pragtig en netjies. Die filterkoffie en beskuit was he...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Landi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Marabou-singel 16, Kaapstad, 7135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus Merwe Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marabou-singel 16, Kaapstad, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dbebe4b3196b26c1f53ef34c6c61a48ad50d983aeba0647ee57a98d6e17c7ecee9da299bd954ab0bcd744fc46731057f0aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 16 Marabou Crescent Dennegeur 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0957325 18.8670141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang