Haus Garnison B&B
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Haus Garnison B&B bied gerieflike B&B-verblyf in die kusdorpie Swakopmund. Dit is 'n uitstekende keuse vir gaste wat hierdie histories ryk deel van Namibië besoek.
Die eiendom beskik oor 'n verskeidenheid gerieflik gemeubileerde gastekamers, elkeen goed ingerig met 'n privaat badkamer, 'n kombuisie en 'n klein eetarea.
Ontbyt word daagliks bedien en kan in die pragtige tuin geniet word. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar vir toerbusse, en motorhuise word voorsien vir gaste wat met hul eie vervoer aankom. Met net 'n kort entjie se stap na die strand en die middedorp, kan gaste maklik die hartjie van Swakopmund en al sy doendinge ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, 0000, Erongo
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Tobias Hainyeko Street, Swakopmund, 0000, Erongo