Haus Al Maine
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Haus Al Maine bied gerieflike selfsorgverblyf sentraal geleë in Oudewerf, Parys, wat dit 'n ideale opsie maak vir paartjies, klein gesinne of korporatiewe reisigers.
Die eiendom bestaan uit 2 pragtig ingerigte losstaande woonstelle wat elk 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Elke woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met gemaklike beddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenhede sluit 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi in. Hulle maak ook oop op 'n buitestoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Albei eenhede is troeteldiervriendelik, maar gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed voorsien.
Gaste sal veilige onderdakparkeerplek kry en sal naby restaurante, winkels en besienswaardighede soos die Vredefortkoepel, Bon-Af Berry Farm, Otavi Wildreservaat, Parys Museum en Parys Antiques & Collectibles geleë wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Haus Al Maine het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudewerf Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang