Hartbeest Eco Bush Lodge 1
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Macal Plaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hartbeest Eco Bush Lodge 1 is 'n rustige, rustieke selfsorg-vakansiechalet wat op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort geleë is en 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer.
Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en uitsigte oor die bos. WiFi-toegang word voorsien.
Gaste het toegang tot hul eie privaat plonspoel waar hulle kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam spandeer gedurende somerdae.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.3/5
Dirk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Macal Plaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Macal Plaas, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang