Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hare's Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-weg, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hare's Rest is in Wakkerstroom, Mpumalanga, geleë. Wakkerstroom is bekend vir sy vrede en rustigheid, vir die meer energieke is daar baie doendinge in die skilderagtige omgewing. Die area is wêreldbekend vir sy voëlkyk en het skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Wakkerstroom-vleilandreservaat en geskiedkundige terreine insluit. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n ontspanne wegbreek van die bruisende stadslewe soek.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat Kamer 1 en Kamer 2 insluit. Kamer 1 is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, eetarea, sitarea, haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Dié eenheid het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, stoep, met sy eie privaat ingang.

Kamer 2 is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, eetarea, sitarea, haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid het ook toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, stoep, met sy eie privaat ingang.

Geriewe en doendinge op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste is ook welkom om kunsvlieghengel, voetslaan en voëlkyk te geniet.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk en bergfietsry in. Die dorp het baie uitstekende restaurante om in almal se smaak te voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cornelius M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Nolene en Billy baie gasvry! Skoon, netjies, rustig en pragtig!
Feb 2025
Marius H
Saam met lewensmaat
5.0
All I can say is excellent, very nice place to stay. It was excellent, very clean and neat, and very quiet. Will definitely stay there ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ulrike B
Saam met vriende
5.0
Uiters netjies, skoon in die rustigheid van die natuur! Ons beste wegbreek ooit. Die twee kamers is uiters smaakvol en pragtig versier. Alles was besk...
Sien meer
Des 2024
Ivan M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar gaan bly! Baie netjies en skoon, vriendelike eienaars, pragtige omgewing en goeie fasiliteite!
Des 2024
Elisha L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal definitief weer in die toekoms by Hare's Rest kom bly. Dit was 'n heerlike naweek gewees. Alles in die huisie was eksie perfek gewees, baie ne...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Piet Retief-weg, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Hare's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-weg, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTABYur08VfddRHWN0pZLdN5xnEUdIDCMUDkezv24GQaNgS2a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Piet Retief Road Plot 1 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.342853404224 30.153996129258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang