Harbour Delight & Harbour Comfort
Beskrywing
Harbour Delight is 'n gastekamer wat langs die hoofhuis geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel, asook 'n Nespresso-koffiemasjien. Gaste moet asb. hulle eie koffiekapsules saambring. Gaste in die eenheid deel 'n bekoorlike binnehof met die eenheid aan die oorkant. Gaste kan in dié eenheid ontspan, nadat hulle die stad se besienswaardighede verken het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Die Kaapse stadsraad gaan waterhoofpype op dié pad en omliggende gebiede vervang oor ’n tydperk van drie maande van Februarie tot April 2025. Gedurende hierdie tyd kan die watertoevoer op sekere tye gedurende die dag kort-kort ontwrig word.
Daar word bepaal dat geen bykomende gaste op die perseel toegelaat sal word nie, asook die verbod op troeteldiere en binnenshuise rook.
Streng geen dwelms word op die perseel toegelaat nie, dit sluit dagga in!
Die gebruik van oop vlamme of kerse is streng verbode, en die gebruik van hitte-trekkende toestelle tydens beurtkrag op die omskakelaar word nie toegelaat nie.
Geen draagbare verwarmers of lugversorgers word toegelaat nie.
Verder sal geen geleenthede of partytjies op die perseel aangebied word nie, en daar word van gaste verwag om die stil ure tussen 22:00 en 07:00 te hou.
Vir lang verblyf van 10 dae of meer, vir goeie status van die eenheid, moet gaste betaal vir een keer 'n week skoonmaak van die eenheid wat op die dag betaalbaar is.
Maak asseblief die vensters oop tydens jou verblyf vir lugvloei binne die eenheid, veral tydens of na 'n stort om kondensasie te vermy.
Enige skade of breekskade aangegaan tydens die verblyf sal die verantwoordelikheid van die gaste self wees.
Respekteer asseblief die eenheid en meubels.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Harbour Comfort bied slaapplek aan 3 gaste en is aan die agterkant van die huis geleë. Dit het 'n aparte ingang, alhoewel dit aangrensend van die hoofhuis is. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Bykomend is die oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n gasstoof toegerus. Gaste moet asb. hulle eie koffiekapsules saambring. Die sitarea het 'n dubbel-futon en 'n TV met Netflix, Disney+ en Prime Video. Die eiendom het 'n omsetter wat die WiFi aan die gang hou tydens kragonderbrekings. Hierdie eenheid deel 'n binnehof met die eenheid aan die oorkant. Gaste wat ekstra slaapplek soek kan beide eenhede bespreek, en dus 5 slaapplekke kry. Hierdie eenheid is ideaal vir ontspanning, nadat gaste die stad se besienswaardighede verken het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die Kaapse stadsraad gaan waterhoofpype op dié pad en omliggende gebiede vervang oor ’n tydperk van drie maande van Februarie tot April 2025. Gedurende hierdie tyd kan die watertoevoer op sekere tye gedurende die dag kort-kort ontwrig word.
Daar word bepaal dat geen bykomende gaste op die perseel toegelaat sal word nie, asook die verbod op troeteldiere en binnenshuise rook.
Streng geen dwelms word op die perseel toegelaat nie, dit sluit dagga in!
Die gebruik van oop vlamme of kerse is streng verbode, en die gebruik van hitte-trekkende toestelle tydens beurtkrag op die omskakelaar word nie toegelaat nie.
Geen draagbare verwarmers of lugversorgers word toegelaat nie.
Verder sal geen geleenthede of partytjies op die perseel aangebied word nie, en daar word van gaste verwag om die stil ure tussen 22:00 en 07:00 te hou.
Vir lang verblyf van 10 dae of meer, vir goeie status van die eenheid, moet gaste betaal vir een keer 'n week skoonmaak van die eenheid wat op die dag betaalbaar is.
Maak asseblief die vensters oop tydens jou verblyf vir lugvloei binne die eenheid, veral tydens of na 'n stort om kondensasie te vermy.
Enige skade of breekskade aangegaan tydens die verblyf sal die verantwoordelikheid van die gaste self wees.
Respekteer asseblief die eenheid en meubels.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbour keeromstraat 9, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang