Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangklip House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Hangklip House is 'n ou radarstasie, geleë aan die voet van Hangklipberg, wat gerestoureer is tot 'n bekoorlike selfsorghuis met skilderagtige uitsigte oor die Pringlebaai-kuslyn. Die dorp spog met wit sandstrande en 'n oorvloed van pragtige fauna en flora.

Die volledig gemeubileerde huis en woonstel het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers in die huis wat met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. 'n Addisionele oopplan-woonstel, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, is op die grondvloer geleë.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oondroosterbrood, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Daar is 'n pooltafel sowel as 'n veerpyltjiebord in die woonstel op die boonste vloer, en 'n houtvuur-bubbelbad met 'n 180 grade see-uitsig.

Besoekers aan Pringlebaai kan veilig swem, verskeie watersporte, snorkel rondom die vele rotspoele en duik geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hangklip House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcb90463472072212b8473e3a14b8c75759ee8f050a9a670e23a7beab9dd6f0a7dbb66e25e7c1de9764b3d3817fbcb04204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 36 5 1 5 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371099130654 18.833541509333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang