Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hancke Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazstraat 34, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hancke Holiday Apartments bied volledig gemeubileerde selfsorgwoonstelle wat in Jeffreysbaai geleë is. Die woonstelle is naby die strand geleë, asook verskeie winkels, restaurante en 'n speelpark.

Akkommodasie bestaan uit 6 woonstelle, waarvan 2 see-uitsig-eenhede is met balkonne wat oor die strand uitkyk, terwyl 3 eenhede aan die kant van die gebou is met gedeeltelike see-uitsigte. Die sesde eenheid is 'n bachelor-eenheid met geen see-uitsig of braaigeriewe nie. Die eenhede het slaapplek vir tussen 2 en 5 gaste en beskik oor 'n leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eerste 5 woonstelle het ook braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is gratis beskikbaar in die ABSA-gebou, ongeveer 300 m van die eenhede af. Neem asseblief kennis dat die instansie nie troeteldiervriendelik is nie.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Potters Place, die Jeffreysbaai Skulpmuseum, Dolfynstrand en Jeffreysbaai Gholfklub in. Die Walskipper Restaurant en Fountains Mall is net 3 km vanaf Hancke Holiday Apartments geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Danielle G
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay. Very comfortable. Great apartment for the purpose of our stay. It was clean and had all the amenities we needed. We felt sa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Mariska D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, eenheid is sentraal geleë en het geen nut gehad om te ry nie. Alles was loopafstand gewees.
Feb 2025
Lana M
Gesin met klein kinders
5.0
Lizel made our stay perfect, thank you. It was the perfect location and the apartment was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lana M
Gesin met klein kinders
5.0
Location, everything was perfect. Thank you Lizel. We enjoyed our stay; everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lana M
Gesin met klein kinders
5.0
Close to everything. Excellent, thank you for everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 187

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Diazstraat 34, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hancke Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazstraat 34, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgOx5m5AXLENwrPkqiHNtBvr4jt4sN8kQr3GOxnJ1VSEUpmgkio?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 34 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.053947 24.923246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang