Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfway Gardens Home

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 201, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Halfway Gardens Home bied selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in Midrand. Die eiendom is ideaal geleë sowat 3 km vanaf Gallagher Konferensiesentrum, en 3,6 km vanaf Midrand Konferensiesentrum.

Die hut is apart van die hoofhuis en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei om te gebruik. Die aangrensende sitkamer het 'n rusbank en 'n TV.

Die Homely Unit is apart van die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuis, dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n yskas, oond met 'n stoof en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV.

Gaste het toegang tot die swembad op die gasheer se perseel, en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hannetjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. It was an absolute pleasure to stay in a beautiful, clean place with aircon. Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Kudi And Angeli C
5.0
Best of the best. Best of the best. Home away from home! Kerry is a great host and went out of her way to assist us with everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jaun B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker. Baie lekker gebly, gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.
Des 2024
Corene C
5.0
Beveel vir seker aan. Dit is 'n baie mooi plek. Baie netjies, stylvol en skoon. Kerry, die gasvrou, is baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Leonie H
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens en sal definitief aanbeveel. Halfway Gardens is vir seker ons eerste keuse vir toekomstige verblyf, baie lekker gebly. Sal definitief aanbe...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fiskaalstraat 201, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Halfway Gardens Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiskaalstraat 201, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17599b1bdc3abb8bbb98da67ae5cf5e2bd177ccad254ed61c75da078dd2bcdbfad14f45bca5048b31168cfdf5764cbacb18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 201 Fiskaal Street Halfway Gardens 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.986843757149 28.117745726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang