GV Guestlodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
GV Guestlodge is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se plaas in Middelburg, Oos-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale wegbreek vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-gastekothuis beskik oor 'n kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea maak oop na 'n onderdakstoep wat met buitemeubels en 'n ingeboude braai ingerig is.
Gaste het toegang tot 'n plonspoel en veilige parkeerplek. Op hierdie perseel kan gaste bergfietsry, visvang en skilderagtige voetslaanroetes geniet. GV Guestlodge is ongeveer 44 km buite Middelburg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink GV Guestlodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang