Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest on Wynne

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guest on Wynne bied pragtige, ruim en privaat selfsorgverblyf in Eldoraigne, 'n gevestigde stil woonbuurt van Centurion. Dit is naby verskeie groot winkelsentrums, skole en hoofpaaie.

Verblyf word gebied in 2 moderne selfsorg-eenhede, elk met lugversorging en hul eie privaat ingang. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 2 driekwartbeddens, 'n platskerm-TV, lessenaar/eettafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie met vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en DStv is ingesluit.

Elke eenheid het sy eie braai-area en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Morne K
Besigheidsreis
5.0
Skoon en gerieflik met 'n vriendelike gasheer. Sien sterre.
Jan 2025
Bianca R
Saam met lewensmaat
5.0
Location is very nice, room is very neat. I will stay there again. Very nice stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Annette B
Saam met lewensmaat
5.0
Very neat, modern and quiet place. We always go back to Guest on Wynne.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gerhard J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Baie gerieflike kamer. Modern, baie netjies en skoon. Het alles wat nodig is vir baie gerieflike oornagverblyf. Vir seker een van ons eers...
Sien meer
Nov 2024
Colin S
Besigheidsreis
5.0
Very quiet and pleasant. Good communication from Lionel on booking in and out. Very clean rooms with all the extras in the house for se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Guest on Wynne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ba1b2ee7bc932759a575034c5de6eb0b2fa394ed019c9920ece2c29dd3f52798251224b4c0502dfe06434dfa6f73403abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 21 Wynne Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.847664 28.156045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang