Guest House Oaktree
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Oak Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
- Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Guest House Oaktree, geleë in die lewendige woonbuurt Fourways, Johannesburg, is 'n luukse akkommodasie wat gerieflike en ontspannende verblyf bied, ideaal vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Die gastehuis beskik oor 6 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi in.
Die welige tuine, wat wemel van voëllewe, skep 'n rustige omgewing perfek vir ontspanning. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad geniet. Vir diegene wat wil verken, is die gastehuis stapafstand vanaf 'n voëlpark en 'n winkelsentrum, met verskeie restaurante naby. Met veilige parkeerplek beskikbaar, is 'n rustige nagrus in Fourways gewaarborg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Oak Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Oak Avenue, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang