Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grunau Country Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Rj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie vriendelik, netjies en alles wat nodig is. Werklik interessant en 'n verligting in die woestyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker. Was presies soos die advertensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anekie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Vriendelike ontvangs, heerlik geslaap, skoon badkamers. Pragtige sonsopkoms. Heerlik na 'n lang en warm dag se reis vanaf ZA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna T
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Lieflik en gemaklik. Baie lekker gekuier, geswem en. Issa het gesorg dat alles seepglad verloop. Die padkaarte te koop is 'n uitstekende plan, baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Baie gerieflike oornag stop. Die ontvangs en personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir jou hulp selfs nadat ons vertrek het. Die kuierarea was baie aangenaam en ideaal saam met vriende. Met al die nuwe plekke wat nou ook in die omgewing beskikbaar is, sal die eienaar vir seker 'n bietjie moet 'up grade'.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tristan P
1 nag Besigheidsreis
3.0
Feb 2025

Okay. There were lots of mosquitoes in the place, even though all windows were closed. It was really unpleasant; I did not have much sleep. The staff were great, a TV in the room should really be a norm, and there was no WiFi in the rooms, only at reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter F
1 nag Gesin met tieners
0.0
Jan 2025

Vriendelike mense en puik fasiliteite. Grunau Country Hotel is 'n besondere plek in die middel van nêrens. Die geriewe is baie goed en die kroeg en swembad is 'n lafenis. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Grahame S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ideal and relaxing stay. Great to overnight or stay for a few days. Very welcoming owners. Definitely worth staying over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Verbasend lekker. Bo verwagting vir die prys en grootte van die dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Baie lekker, heerlik geëet in die restaurant. Almal baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 10, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZWE3MmU2LTRkZjItNDlkYy1iY2Y4LTdmMGQ2ZDA1OWMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 10 Old Main Road Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.7330344 18.3786249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang