Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groenewalds Haven

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eugene Marais-straat 11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R500 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Groenewalds Haven is in Nelspruit geleë en bied oornagverblyf op die eienaars se perseel. Die eiendom is sentraal geleë binne maklike bereik van Mbombela-stadion en i'Langa Mall, en is die ideale oornagplek vir gaste op pad na die Krugerwildtuin.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 selfsorgkamers met privaat badkamers en 'n kombuisie. Die Driepersoonskamer het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. 'n Enkelbed word in die Standaard Enkelkamer voorsien. Daar is 'n en suite-badkamer in albei eenhede wat met 'n stort toegerus is.

Die kombuisies in elk van die kamers is toegerus met 'n yskassie, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Boonop bied die kamers 'n TV met DStv, 'n werkstasie en 'n lugversorger.

Gaste word voorsien van gratis WiFi en het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar wat al die ligte en die Wi-Fi aandryf tydens beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronel J
5.0
Fantasties, skoon, vriendelike diens. Sal dit beslis aanbeveel. Diens is fantasties. Die kamer is skoon en netjies. Sal definitief weer daar bly.
Feb 2025
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Affordable accommodation close to Illanga Mall. Affordable and safe accommodation very close to a shopping mall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Gail K
Saam met lewensmaat
5.0
More than happy! It was perfect for our purpose of an overnight stay and the room was equipped with everything we needed - and spotless...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Steven James W
5.0
Veilige verblyf en goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld en ek het veilig gevoel. Gasvrou het my welkom laat voel.
Okt 2024
Bernette B
Besigheidsreis
5.0
Good, quality accommodation much more than advertised. Thank you for a great stay. The best part is when you return from a day out, you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Eugene Marais-straat 11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Groenewalds Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eugene Marais-straat 11, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c33a249baa1596db2dcc1b275e966cab88bbd45a4c9e268f0a985761b54364bf24d9ab9b1802bfe3e5fc71de6d14afbf9e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 1 mens 25 5 1 5 11 Eugene Marais Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4780846 30.9510831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang