Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenhouse Cottage

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 3 Mei 2025. Bespreekbaar tot 17 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkersberglaan 1, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R805 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greenhouse Cottage is 'n bekoorlike kothuis in Klein-Brakrivier, Mosselbaai en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van Kleinbrakstrand. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Hierdie artistieke kothuis bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer wat gemaklik tot 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die leefarea 'n rusbank vir kinders en 'n matras vir slegs kinders insluit. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike sitplek in wat na 'n onderdakstoep met sitplek buite oopmaak.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Leefareas 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wilna D
5.0
Awesomeness. Die plekkie is stunning. Netjies. Baie stylvol. Pragtige artwork. Atmosfeer kalm. Net 'n lekkerte om op die stoep te sit. Tuin adorable. ...
Sien meer
Feb 2025
Damon F
Gesin met tieners
5.0
Cute cottage, friendly host. Highly recommended! We only stayed one night, but it was lovely. A small mix-up with the booking was quick...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Deidre K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, gemaklike cottage, skoon, netjies, veilig. Rustige tuin om in te ontspan. Baie geniet, unieke plek.
Jan 2025
Carl F
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, privaat en pragtig. So ongelooflik lekker gebly. Alles wat jy nodig het, en soveel meer. Daar is 'n lekker groot oop stort en 'n stunning ba...
Sien meer
Des 2024
Mirna S
5.0
Juweel in Klein Brakrivier. Die plekkie is pragtig, gemaklik en privaat, met alles wat jy nodig het.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kyla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jonkersberglaan 1, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greenhouse Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R 1 150 R 805
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkersberglaan 1, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759d32efb82d6bede18e26cd9e7dd3840b78d72e80a426e4d78271e05902d8649c640d8eddb123a7cbcfea88f61ace9329ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Jonkersberg Avenue Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.079482618275 22.159421657347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang