Greenacres Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nileweg 11, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greenacres Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis is naby Kaapweg en is net 'n paar minute van die lughawe en hoofstrande af. Die hoofdeurpad, met maklike toegang tot die nasionale paaie wat na die binneland lei en na die Kaap en Natal, is slegs 5 km van die lodge af.
Die verblyf bied gaste 'n keuse van verskillende uitlegte en al die eenhede het 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemaakgeriewe en 'n TV met 47 DStv-kanale.
Die eetkamer lei na 'n groot sonnige patio en swembadarea.
Alle suites is baie privaat en die eiendom is ommuur en het 'n veiligheidshek asook voldoende veilige parkeerplek.
Die lodge is naby Greenacres Mall, Virgin Active Gym, Greenacres Hospitaal, Collegiate School, die Newton Park-sakedistrik, Newton Park-swembad, Nelson Mandelabaai-rugby- en sokkerstadion en Grey High School.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Nileweg 11, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Greenacres Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nileweg 11, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap