Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Olive Chalet

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anke B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie veilig, aangenaam. Ek sal definitief weer daar bespreek. Baie lekker gebly en baie lekker koffie gedrink by die Village net langsaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Geen probleme nie, baie gerieflik en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna M
1 nag
4.6
Mei 2023

Gasvryheid en gemak uit die boonste rakke. Deon en Annalene het uit hul pad gegaan om ons gesin van 3 en 'n ouma baie welkom te laat voel. Ons kon heerlik ontspan in die mooi tuin en die kamers was gerieflik ingerig met goeie beddens en linne. Die spasie en die mooi kwekery/teetuin aangrensend was 'n heerlike toevlug gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steronie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Gerieflik vriendelik goeie waarde vir geld! Alles was netjies en goed ingerig. Alles wat jy nodig het is daar. Vriendelike ontvangs met die pragtigste rose in die kamer. Lugversorger en proppe vir al jou herlaaitoestelle en warmtange! Badkamer, kamer, kombuis is met baie sorg uitgelê en toegerus. TV en banke, baie spasie. Sal definitief aanbeveel! Baie dankie die aangenaamste uitslaap ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innocentia M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Perfect. Loadshedding is a problem, I know, if the guesthouse can get a generator because we could not even bath in the morning due to loadshedding, otherwise everything was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2022

Comfortable and neat accommodation for overnight stay. No kettle in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Riana K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Lieflike plekkie. Lieflik. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik B
Lang verblyf
4.8
Okt 2019

Rustige, stil omgewing. Beste gasheer. Sal Green Olive enige tyd aanbeveel. Baie netjies en modern in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hercules Philippus E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Pragtige omgewing, rustige atmosfeer en baie netjiese verblyf. Baie vriendelike diens, baie netjies en skoon, gemaklike uitleg en aanbieding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Alles wat 'n mens verwag en meer. Hierdie gastehuis en presies wat mens nodig het as jy in die omgewing moet werk of 'n funksie bywoon. Hulle ligging is gerieflik en die verblyf is ontspannend en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plot 229, Derdepoort, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51d75823494af987a26ab73efddc896df58e23576a7f4c7aba74ebb2bcbf7e12cd285af82dd58f8fd008d14dc70bedbde14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 Plot 229 Derdepoort 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.681383333333 28.30805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang