Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfields Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 5, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greenfields Cottage is 'n lieflike, veilige en skoon semi-selfsorgkothuis geleë in 'n privaat woning maar met sy eie aparte ingang, in 'n lowerryke woonbuurt met vrugbare voëllewe en groot inheemse bome. Die eiendom is sentraal geleë en naby die Mbombela (Nelspruit) sakekern, hospitale en winkelsentrums.

Green Fields Cottage het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n lessenaar met gratis WiFi, en 'n aparte stort, toilet en wasbak. Die kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n TV en DStv.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ena-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Skoolstraat 5, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Greenfields Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 5, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANh6lIKcPh6eD6fJqeaoqIma1s420tM0BdilNYNVKSwEsYavGaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 5 Skool Street Extension 5 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.490274065162 30.991158632927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang