Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gratitude

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bay 221, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 045 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gratitude is 'n lieflike dubbelverdieping selfsorgvakansiehuis aan die see in die pragtige Blue Bay Natuurreservaat in Suiderstrand, omring deur Kaapse fynbos en oorvloedige fauna en flora. Die see-uitsigte is panoramies, en die ligging is ongeveer 2 km van waar die Atlantiese en Indiese Oseaan mekaar ontmoet.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en muurgemonteerde verwarmingspanele. Die badkamers is toegerus met 'n ruim stort, toilet en wasbak.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het oorgenoeg gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte geniet. Dit spog ook met 'n binnenshuise kaggel en braai. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n dek met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Boonop is daar 'n buitestoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek, 'n ideale plek om saam met familie en vriende te geniet. Gaste kry 'n ruim outomatiese enkelmotorhuis met 'n wasmasjien en oorgenoeg kaste. Hierdie eiendom het 12 sonpanele met 2 rugsteunbatterye en 'n sekuriteitstelsel wat bestaan uit 6 kameras, straalalarms en duidelike diefwering.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Blue Bay 221, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gratitude het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 045
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 5 045
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bay 221, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02efde5895cde242916d7037d07f662a6d227aa63f9bbaf3da1f22ac18275674f9c387227c571887d879b37ec6ee2c161314?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 045 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 221 Blue Bay Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.81244991129 19.95234337355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang