Grace-by-the-Sea Self-catering
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 22 Apr 2025.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18de Laan 87a, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Grace-by-the-Sea Self-catering is 'n sonnige woonstel op die gasheer se perseel in Gonubie, Oos-Londen. Die eiendom is net een blok weg van die see, en naby ander geriewe en besienswaardighede in die area.
Die woonstel het 'n privaat ingang en tuinarea en bied slaapplek aan tot 5 persone. Die eenheid bestaan uit 1 hoofslaapkamer op die onderste verdieping wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en op die boonste verdieping is daar 'n solderkamer met 3 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer op die grondvloer wat toegerus is met 'n stort en bad, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en wasmasjien vir jou gerief.
Die leefarea het 'n slim-TV met Netflix- en YouTube-toepassings; vinnige onbeperkte vesel-Wi-Fi-internettoegang is beskikbaar om media te stroom op jou gemak. Gaste is welkom om van die ruim geplaveide braai-area gebruik te maak. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir twee voertuie. Die eenheid is ook troeteldiervriendelik indien dit gereël word.
Grace-by-the-Sea selfsorg is ook sowat 2,2 km vanaf die strandmeer, restaurante, winkels en sowat 15 km vanaf die Hemingways Mall geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Grace Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18de Laan 87a, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Grace-by-the-Sea Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18de Laan 87a, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap