Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grace is 'n gaste-eenheid wat op die gasheer se perseel geleë is, in die dorp Worcester. Die eiendom is naby die middedorp se geriewe en besienswaardighede.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-leefarea. Die eenheid is ingerig met twee driekwartbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor, voor die eenheid op die perseel. Die eiendom is naby winkels, restaurante, die rolbalklub, Hoërskool Drostdy en ander geriewe in die dorp geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sharney D
5.0
Wonderful. Dit was 'n fantastiese stay.
Feb 2025
Hannetjie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en veilig. Ons verblyf was besonders! Die kamer was baie gemaklik.
Feb 2025
Arnold M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Defnitief, sal dit weer wil bespreek.
Okt 2024
Clyton O
5.0
Baie lekker kuier. Baie dankie, dit was baie lekker gewees.
Sep 2024
Kgakgamatso M
Besigheidsreis
5.0
Great. It was a great service and worth it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba6dd4f8bac40a138670913eff964c3c6b220036ed77e9c06446481f20b9dede8fa4cea12395c6dc7c87f2d069b6399e523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 7 Van Rensburg Crescent Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.648863870438 19.426561850787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang