Graafwater Hotel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg 44, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Graafwater Hotel is op die R364 in die klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam geleë.
Verblyf by Graafwater Hotel bestaan uit 2 kamerkategorieë. Hierdie kamers is individueel versier en is gemeubileer met óf 'n dubbel-, enkel- óf 'n driekwartbed. Die dubbelkamers het elkeen hul eie en suite-badkamer met 'n stort. Die enkelkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die hotel beskik ook oor 'n braai-area, 'n kroeg, veilige parkeerplek en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Susette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Stasieweg 44, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Gaste dink Graafwater Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Graafwater Sederberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg 44, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang