Gorgeous Garden Villa
Kry 30% af vir verblyf voor 30 Junie 2025. Bespreekbaar tot 16 Mrt 2025
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts-laan 44A, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R700R490 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Gorgeous Garden Villa is in Winston Park, 'n stil woonbuurt in KwaZulu-Natal, geleë. Die eiendom word omring deur toeriste-aantreklikhede soos Giba Gorge Natuurreservaat, wat 3,7 km ver is, Winston Park Eastern View Point, net 3 km weg, en die bekende Shongweni Boeremark, 14 km weg.
Die ruim oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n bababedjie wat op versoek beskikbaar is. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Langs die slaaparea is 'n sitarea met gemaklike sitplekke en 'n platskerm-TV. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 wat uitkyk oor die pragtige tuin voltooi die area. Gratis Wi-Fi, 'n omskakelaar en 'n battery-rugsteun vir beurtkrag is ingesluit.
Buite die slaapkamer is daar 'n stoep met buitemeubels wat oor die majestueuse tuin uitkyk, wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die tuin is gevul met 'n uitgebreide broodboom-versameling, pragtige vetplante, aalwyne en 'n pragtige roostuin. Parkeerplek op die perseel agter veilige hekke is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Edward Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Jan Smuts-laan 44A, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gorgeous Garden Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gillitts Chelmsfordville Hillcrest Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Smuts-laan 44A, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang