Gorgeous Garden Villa 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44A Jan Smuts Avenue, Winston park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R700R490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gorgeous Garden Villa 2 is in Winston Park geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan skemerkelkies geniet op die balkon wat oor die welige tuin uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien vir die duur van hul verblyf. of gaste wat die area wil verken, Winston Park Eastern View Point is 3 km ver, Giba Gorge Natuurreservaat is 3,7 km ver, en Kloof Buiteklub is 9,5 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Edward Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 44A Jan Smuts Avenue, Winston park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Gillitts Chelmsfordville Hillcrest Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44A Jan Smuts Avenue, Winston park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang