Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodnight Guest Lodge

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Goodnight Guest Lodge bied elegante verblyf in Bedfordview, 'n voorstad van Johannesburg. Hierdie moderne stad bied lewendige naglewe, fynproewersetes, lewendige vermaak, couture-inkopies, vooruitdenkende kuns en kultuur, die Gautrein, en baie rustige toevlugsoorde vir 'n perfekte wegbreek.

Die lodge spog met lieflike Afrika-geïnspireerde dekor en beskik oor 11 smaakvol versierde dubbelslaapkamers en 'n aparte huis met slaapplek vir 12. Die gasteslaapkamers met lugversorging is ingerig met óf 'n koninggrootte-beddens óf 2 enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort. Daarbenewens het die kamers ook privaat toegang tot 'n balkon of die tuine, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, TV met Openview en gratis WiFi.

The Lighthouse het slaapplek vir 12 gaste in 6 slaapkamers en is ideaal vir groepe, sportspanne of konferensiegroepe. Die slaapkamers is almal ingerig met 2 driekwartbeddens en maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe met storte. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, jacuzzi, stoomkamer, sauna en braaigeriewe. Daar is ook 'n lieflike lapa waar gaste ontbyt kan bestel en geniet, en wat die perfekte omgewing vir 'n geleentheid bied. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Nabygeleë besienswaardighede sluit East Rand Mall, Gillooly's Farm, Glendower Gholfklub, Gold Reef City en Johannesburg Zoo in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charmaine V
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Really clean and comfy, people were really accommodating and kids got to feed rabbits, tortoise and pet the doggie. Felt like ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Phumla M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We had a great time and their service is top-notch. We will definitely be coming back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Rian H
5.0
Very enjoyable. We were well looked after. The room was comfortable, clean and in a very nice garden setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Merle W
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer daar oorbly. Ligging ideaal, plek voel of in vakansie is terwyl jy in stad is. Regtig waarde vir jou geld.
Aug 2024
Brendan W
5.0
Very awesome. The rooms are lovely. Isolated location which I love. Lovely trees and little dam as well. Would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Gaste dink Goodnight Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce54a97728e61b02e162929485b1b1c954b5b067740b411f9a220e7ec4464261e5e65157faa9c67415c2852c22d8baf44f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 13 Arteriel Road West Oriel 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.189717532903 28.133483341664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang