Golf Course Boutique Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halse-laan 3, Mount Edgecombe, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golf Course Boutique Guest House is in die lowerryke woonbuurt Mount Edgecombe, noord van Durban, geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 650 m vanaf Mount Edgecombe Buiteklub en binne 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Verblyf by Golf Course Boutique Guest House bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat elk 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis om waardevolle items te stoor, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het tussendeure wat ideaal is vir ouers wat met kinders reis. Daar is ook 'n gestremde-vriendelike kamer.
Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 'n buiteswembad en veilige parkeerplek vir voertuie.
Golf Course Boutique Guest House is naby winkelsentrums en restaurante, ook sowat 7 km vanaf Umhlanga Beach, Whalebone Pier en die vuurtoring geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Thusie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Halse-laan 3, Mount Edgecombe, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Golf Course Boutique Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Halse-laan 3, Mount Edgecombe, 4001, KwaZulu-Natal