Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Pillow Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat 57, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ervaar die bosveld in die hartjie van die stad Polokwane by die Golden Pillow Gastehuis. Gaste kan die Polokwane-voël-, slang- en reptielpark, die casino en die wildtuin besoek en verskeie doendinge soos perdry, gholf en tennis in die omgewing geniet. Golden Pillow is naby die middestad, mediese en tandheelkundige fasiliteite geleë.

Verblyf word gebied in en suite-dubbelkamers wat elk toegerus is met lugversorging of waaiers, verwarmers, 'n foon, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi is beskikbaar. Sommige van die kamers het 'n yskas. Die kamers word daagliks skoongemaak. Bababedjies is op versoek beskikbaar.

'n Buffet- of a-la-carte-ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien. Daar is 'n groot, goed toegeruste kroeg op die perseel met 'n grootskerm-TV. Daar is ook 'n buite-sitarea.

Wasgoedgeriewe is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar en die gastehuis bied 24 uur-sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Thabo Mbeki-straat 57, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat 57, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc05c2fa94a230bcba933fe983ee68c54329f6716892c14e808650fd9733312790107a18f49cea27bfa31b946d3a92b535632?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 57 Thabo Mbeki Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.908451935582 29.469384471164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang