Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedemoed Farm Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas, R 318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 580 per nag, vir 5 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Goedemoed Farm Cottage skuil in 'n stil tuin in die Keisievallei.

Hierdie bekoorlike kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n hemelbed-dubbelbed. Die gedeelde badkamer is langs die hoofslaapkamer geleë en het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. In die leefarea is 'n enkelbed.

Die kothuis beskik oor 'n kaggel, lugversorging en 'n TV. Daar is 'n buitebraai-area met 'n buite-eetstel asook 'n swembad. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei.

Langs die kothuis is onderdakparkeerplek. Die eiendom het 'n swembad en braai-lapa-area. Neem asseblief kennis dat slegs een groep toegelaat sal word om die eiendom op 'n slag te bespreek. Die area sal nie met ander gaste gedeel word nie.

Goedemoed Farm bied jou 'n rustige plattelandse toevlugsoord en is ideaal geleë om die skoonheid van die Kaap te verken. Montagu, met sy vele besienswaardighede, goed bewaarde historiese geboue en uitstekende restaurante, is net 15 km vanaf die plaas.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Goedemoed Plaas, R 318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedemoed Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 580
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 3 580
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Plaas, R 318, Keisievallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9187b6eb7c87d5f861b9cd9d06aed724e4d40ea2850996698a15b549a6fa2e677b763a71827f230d62f1c8230674f3e3335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 580 per nag, vir 5 mense 34 5 1 5 R 318, Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.718908842165 20.02381991367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang