Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goanikontes Oasis Ruskamp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 266 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swakop Riviervallei, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Goanikontes Oasis Ruskamp is 36 km buite Swakopmund langs die C28 geleë.

Verblyf word in 'n verskeidenheid gastekamers en 2 groot selfsorg-huise gebied. Dit is gemaklike bungalows wat elk hul eie braaigeriewe het. Daar is ook 13 kampeerplekke met skaduwee en hul eie braaigeriewe en toilette en storte wat naby is. Daar is ook 3 privaat kampeerplekke wat elk hul eie ablusieblok het.

Ander geriewe sluit 'n restaurant wat ontbyt en middagete bedien, in. Daar is ook 'n swembad, WiFi en parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lynette Q
Saam met lewensmaat
5.0
Good service, amply camping space, swimming pool and restaurant on premises. Booked a campsite for 2 tents and were allocated campsite ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Anita O
Saam met vriende
5.0
Fantastic! We enjoyed every moment of our stay. Great. This was our second overnight visit. All our expectations were met.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Gregory P
5.0
Baie lekker, sal graag weer wil doen eendag! Ons het lekker gekamp, 10 volwassenes en 2 kinders. Die kampplek was lekker ruim en skoon. Elke dag was d...
Sien meer
Jan 2025
Sune F
Saam met lewensmaat
5.0
Indrukwekkend! Goanikontes is 'n oase in die dor landskap. Dit is een van die netjieste oorde wat ek nog besoek het. Die feit dat geen musiek toegelaa...
Sien meer
Aug 2024
Natashia R
Gesin met klein kinders
4.2
Fantasties! Kan nie wag om terug te gaan nie. Ons het ons kuier by Goanikontes Oasis Ruskamp uiters baie geniet! Ons sal definitief hulle aanbeveel vi...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Swakop Riviervallei, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Goanikontes Oasis Ruskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 266 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swakop Riviervallei, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWjM9yOrfycQA32gKxvsAjZknmmPtzCH0wK0BSHWMObtPC9ckdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Swakop River Valley Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.668356480264 14.816983730455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang