Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giant's View Village

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giant's View Landgoed, Kamberg-weg, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Giant's View Village bied selfsorg-eenhede in 'n landgoed en is sowat 8 km vanaf Nottinghamweg, in die hartjie van die KwaZulu Natalse Middellande, geleë. Die woonstelle het groot stoepe wat spog met skouspelagtige uitsigte oor die Drakensberge.

Die landgoed het rivierfront en 'n pragtige vleilandgebied. Verblyf by Giant's View Village bestaan uit 2 individueel versierde woonstelle wat elk 4 persone kan akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit 2 en suite-slaapkamers, 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg, en 'n leefarea met 'n houtkaggel. Gratis hoëspoed-Wi-Fi word voorsien.

Elke stoep van elke eenheid spog ook met 'n ingeboude braai-area en asemrowende skilderagtige uitsigte oor die omliggende platteland. Giant's View Village bied 'n gedeelde swembad; saam met rivier- en landgoedpaadjies vir gaste om te verken.

Die eiendom is ook ideaal geleë naby die Kamberg- en Highmoor-reservate, het 'n magdom forelwaters; beide stil en hardloop, en is welbekend vir hul bergfietsry- en staproetes. Die Meander is ook propvol topklas restaurante, gholfbane, kuns- en dekorwinkels om te besoek.

Die Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied, is ongeveer 25 minute se ry weg. Giant's Castle is 'n maklike 55 minute se ry en 'n gereelde gunsteling vir ywerige stappers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Giant's View Landgoed, Kamberg-weg, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Giant's View Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giant's View Landgoed, Kamberg-weg, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAul8R6wMiwq3RgHqSMdVNc1SvfRtMcJwsZbDjjGKCtVlfmboM8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Giant's View Estate Kamberg Road 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.303021377826 29.965614440397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang