Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gezondheid

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Esther Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 R2 720 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gezondheid is 'n bekoorlike vakansiehuis wat 150 m vanaf die kus van die pragtige Port Owen Marina in Velddrif geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n wegbreek aan die Weskus saam met familie en vriende aangesien hierdie eiendom met 'n uitnodigende swembad bederf.

Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die vierde badkamer 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Die waskamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie eiendom 'n binnebraaikamer met nog 'n etenstafel en 'n TV. Deur die stapeldeure is 'n sonnige buite-area met 'n onderdak piekniektafel en 'n uitnodigende swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

ONeal Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 13 Esther Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gezondheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Esther Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70c631e872170a2e5278b977c4bbe81bdd07ecd898418de3f03175c646d90c54cb621d1a39a89f1c8c2e10826cbaa63a60df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 720 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 13 Esther Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.7828259 18.1499083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang