Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gewel Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gewel Guesthouse is in die bekoorlike dorpie Ficksburg geleë, waar gaste en afgevaardigdes na 'n stil, gasvrye omgewing kan ontsnap. Dit is 2 minute se ry vanaf die middedorp en 5 km se ry vanaf die Lesotho-grens. Dit is perfek vir 'n naweek weg, sakereisigers, of as 'n basis vanwaar 'n mens die toeriste-aantreklikhede in die omgewing kan besoek.

Akkommodasie bestaan uit 8 pragtig versierde en suite-kamers wat tot 16 gaste in totaal akkommodeer. Sommige kamers het 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word indien dit vooraf gereël word. Die beddens is gemaak van gehalte-beddegoed en eenddons-duvets, terwyl geriewe in die kamer elektriese komberse, verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n koffiestasie insluit. Gratis WiFi-internettoegang is ook beskikbaar. Sonkrag vir die noodsaaklikhede word tydens beurtkrag verskaf en die verblyf het wel 'n boorgat.

Veilige gratis parkeerplek word voorsien om te verseker dat jou verblyf sorgvry is. Gaste is ook welkom om 'n rustige wandeling deur die lieflike tuin te neem, 'n verfrissende swem in die sprankelende swembad te geniet, op eie risiko, of bloot in die vermaakarea te ontspan.

By Gewel Gastehuis is jou gashere, Johan en Valerie, trots daarop om hartlike gasvryheid te bied en te verseker dat aan alle behoeftes voldoen word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tabile K
Saam met vriende
5.0
Exceptional. Our stay was just great, the staff was friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Mary-ann G
Besigheidsreis
5.0
Puik diens in die nagtelike ure. Die besoekers was gehelp met blyplek by die akkommodasie na ure (baie laat in die aand) en julle was baie behulpsaam ...
Sien meer
Feb 2024
Patrick F
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker oorslaap plek. Ons het lekker oorgbly vir een nag, al het ons laat daar aangekom.
Jan 2025
Moeketsi M
Saam met vriende
4.6
Relaxing. Baie lekker; I enjoyed every bit of the stay. We were even allowed to check out an hour later than the normal checkout time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
4.4
Soos verwag. Ja, Michael was aangenaam en behulpsaam.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Gewel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Veldtstraat 82, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0008bdb2b0269a0185e5121facc7e67438f72988e1d37306992379732777304109786aa50dc90a3436e813521f0cac661fea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 82 Veldt Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -28.871433 27.88285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang