Get Up & Go
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatros-laan 27A, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Get Up & Go bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Fourways, Gauteng, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, gratis WiFi en 'n tafel met stoele wat geskik is vir 2, perfek vir etes.
Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite, 'n braai-area, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Laura Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Albatros-laan 27A, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albatros-laan 27A, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng