Georgina @ Spin Street
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 30 Sep 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spin-straat 5, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 450R3 105 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Georgina @ Spin Street is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied luukse verblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die gastebadkamer het 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne, badhanddoeke en seep is ingesluit.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie is die ideale verblyf om die stad te verken. Die V&A Waterfront is net 1,6 km ver, Mouille Point Beach is 3,6 km ver en Signal Hill is ook 3,6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 37
Resensies 36
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Spin-straat 5, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spin-straat 5, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang