Gem on Armadale
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Armadale-straat 14, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R3 086 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gem on Armadale is 'n selfsorghuis in West Beach, Wes-Kaap, met 'n binnenshuise Jacuzzi.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens, al die kamers spog met slim-TV's. Dié slaapkamers maak gebruik van 2 badkamers met 'n stort, wasbak, toilet en bad.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n 8-sitplek-eetkamertafel, is volledig gemeubileer met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en komplimentêre WiFi. Die huis is toegerus met 'n omskakelaar en UPS, vir die WiFi.
Gaste kan 'n binnebraai geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle uitkyk oor die pragtige tuin. Die huis spog met 'n binnenshuise jacuzzi wat gaste kan geniet tydens hul verblyf.
Veilige parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Armadale-straat 14, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Gem on Armadale het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Armadale-straat 14, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang