Gecko's Place
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poenskopweg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Vanaf R370 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gecko's Place bied 'n verskeidenheid verblyfopsies. Gaste kan 'n Gesinskothuis kies met plek vir 6 en 5 bykomende kampplekke - alles omring deur ongerepte woud en stapafstand van die strand af.
Die Family Lodge het 3 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens, 'n groot badkamer met 'n stort en aparte toilet, 'n oopplan-kombuis en 'n privaat dek. Dié eenheid het 'n TV met plaaslike kanale of DStv met sy eie dekodeerder en slimkaart. Daar is 5 kampplekke vir diegene wat hul eie tente wil saambring. Die kampeerplekke het elektrisiteitsaansluitings asook 'n gerieflike ablusieblok.
Gecko's Place bied jou 'n veilige basis vanwaar jy Pondoland en die Wildekus kan verken. Besoek die nabygeleë Poenskop, 'n wonderlike strand en bekende hengelplek. Mboktyi en die Grosvenor-skeepswrakterreine is ook van die plaaslike besienswaardighede. Nader aan die huis kan jy die 8 km-strand wat voor ons voorstoep geleë is stap of net 'n sonsondergang geniet wat oor die tuin uitkyk. Dit is 'n wonderlike, rustige plek waar 'n mens eenvoudig kan ontspan en die res van die wêreld op sy pad kan laat voortgaan. bespreking vereis.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Poenskopweg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Gaste dink Gecko's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poenskopweg, Agate Terrace, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap