Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gaya's Garden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundaryweg 26, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gaya's Garden bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaar woon. Die eiendom is in Gordonsbaai geleë, teen die berghang wat oor die Helderberge uitkyk, en is 'n kort entjie se ry vanaf die hoofstrand.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kleuter. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n bed vir 'n kleuter en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste, oopplan-kombuisie, -eetarea en -sitarea met WiFi-toegang en 'n slim-TV met Netflix. Daar is 'n gerieflike kantoorhoekie met 'n kantoorlessenaar vir diegene wat moet werk. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond.

Gaya's Garden is 'n troeteldierparadys met 'n omheinde tuin en speelarea. Troeteldierverblyf kan met die eienaar gereël word.

Die woonstel het sy eie privaat ingang en 'n pragtige inheemse tuin wat oor die Helderberge uitkyk. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af agter afstandbeheerhekke. Die eiendom is veilig en verbind met Gordonsbaai se gewapende reaksie.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, wynproe, bergfietsry, voetslaan en swem in. Geriewe in die omgewing sluit Gordon's Bay Mall, verskeie winkelsentrums, interessante kuriowinkels en restaurante in Beachweg, en die ou hawe in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Boundaryweg 26, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundaryweg 26, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9760321cc2f1f7be6518bf8af0692d098d87099439bc6f633bae4deb20b1501d01ade60f94dbbc3ec5cb94d13d774cf03b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 26 Boundary Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158767516925 18.875878924537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang