Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Gatvol

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gericke-rylaan 61, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

'n Gatvol is in Heroldsbaai geleë en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel se uitstaande kenmerk is die asemrowende 180°-uitsig oor die see en strand.

Die woonstel het 'n privaat slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n aparte ruim badkamer met wasmasjien, asook 'n oopplan-toegeruste kombuis wat deel is van die leefarea met 'n fantastiese strand- en see-uitsig, wat na die houtdek lei. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke word nie voorsien nie. Die eenheid het ook 'n onderdak buitestort met warm water, na 'n dag op die strand.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet. Daar is gratis, onbeperkte vesel-Wi-Fi en DStv Premium, Netflix en YouTube.

Die leefarea bied toegang tot 'n houtdek, wat 50 m bo seespieël is en 'n asemrowende uitsig oor die strand en oseaan se dolfyn- en walviskyk geniet. Daar is ook braaigeriewe in die binnehof.

Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat die huis met trappe vanaf straatvlak bereik word en dalk ongerieflik vir klein kinders, ouer gaste of gaste met gestremdhede kan wees. Daar is egter 'n alternatiewe oprit-toegangsroete beskikbaar op versoek, indien die trappe vermy moet word.

Gatvol Oos is binne 200 m se stapafstand van die Heroldsbaai-kafee, kosstalletjies en strand vir doendinge soos swem, branderplankry en visvang. Heroldsbaai word omring deur fynbos en gaste kan staproetes, voëlkyk, draf, fietsry, gholf speel by die Oubaai-, Fancourt-, Kingswood- of George-gholfbane geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Brendon V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Dit was baie lekker.
Feb 2025
Hanli D
Saam met lewensmaat
5.0
As jy gatvol gewerk is, gaan pak af by 'n gatvol. Een van die mooiste plekke in die Weskaap. Ons het lekker gerus en die eenheid netjies en skoon.
Feb 2025
Erica M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike see-uitsig. Ons het ons verblyf by 'n Gatvol terdeë geniet. Die woonstel was skoon en die bed gemaklik. Die ligging is fantasties. Die see-ui...
Sien meer
Nov 2024
Samantha S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, al die geriewe wat jy mag nodig kry. Perfekte ligging. Heerlik gebly, netjies, goed ingerig, ongelooflike uitsig.
Okt 2024
Jacoline B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Lekker gebly. Rustig, stil en die uitsig is kos vir die siel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Spekie Gericke-rylaan 61, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink 'n Gatvol het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gericke-rylaan 61, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d22144c12037f5aa19561486c7a585728b7764fb772816e32a14794af5bad9982597ed5d950b7504c846769a8657a1ee179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 61 Spekie Gericke Drive Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.053890022061 22.391042920194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang