Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gathering Guest House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Aloe Room (Beurtkragvriendelik)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Aloe Room is 'n klein woonstelletjie met alles wat jy nodig het voor jy weer die langpad aandurf. Hy het 'n aparte ingang, 'n dubbelbed, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Asook n t.v en lugversorging. Die kombuisie is met basiese geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, wat ideaal is vir verhit-en-eet-maaltye. Hy het n 'n buite sit tafeltjie, met n groot grasperk. Dis loop afstand van Rosepark hospitaal as ook n winkelsentrum. Ons is geleë in 'n stil familie woonbeurt.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe met 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Rose Room
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is privaat en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met stort, toilet, wasbak en lugversorging. Daar is 'n gemaklike sitkamer met 'n bank, WiFi en 'n lessenaar, ideaal vir studente of sakereisigers. Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eetgeriewe. Dis toegerus met basiese toestelle soos 'n mikrogolf, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe met 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 20, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2b045c8cb709e42ab35b497fd4f3cdbc0df7e6982b8b4dcb8067471c8716fd0e34ca4e67dfd9c817bb2c991a2f345de33f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 20 George Smetham Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.14663 26.17692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang