Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garrett Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-laan 288, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Garrett Guest House bied B&B en is in die woonbuurt Sinoville in Pretoria geleë. Die gastehuis is naby winkels, restaurante, winkelsentrums en sowat 11 km vanaf Pretoria se sakekern geleë.

Akkommodasie by Garrett Guest House bestaan uit 4 individueel versierde kamers wat elk tot 2 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en beskik oor geriewe soos 'n TV vir mediavermaak, 'n mikrogolfoond en 'n verwarmer.

Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gastesitkamer en 'n gemeenskaplike kombuis met wasgoedtoebehore, 'n kroeg en braai-area, asook veilige parkeerplek.

Garrett Guest House is ook binne 15 km vanaf verskeie sake- en ontspanningsgeriewe geleë, en ongeveer 60 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nothando M
5.0
Peaceful and relaxing. Lovely host, very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Andre T
5.0
Enjoyable stay. I stayed over for one night in room nr 4 inside the owner's house, and enjoyed a very comfortable stay. The owner was v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Hendrik N
5.0
Uitstekend. Voel regtig of mens tuis is. Puik gasvryheid en netjies. Voel of mens tuis is. Het baie lekker gebly en gekuier. Die gasheer is wonderlik,...
Sien meer
Jun 2024
Jarries V
Besigheidsreis
4.8
Tevrede klient. Het een nag oorgebly. Plek was netjies en skoon en die eienaar was baie behulpsaam om eetplekke in die omgewing uit te wys.
Jul 2024
Richard C
Saam met lewensmaat
4.0
Awesome. Baie lekker gebly. Baie vriendelike oom as gasheer. Baie lekker.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gordon Rory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Limpopo-laan 288, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
  • Gaste dink Garrett Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopo-laan 288, Sinoville, Pretoria, 182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4130a9b1455bb5245def8be10331a1ed01065441f6eee43098192e65cfb2edc135495b7b9ace242e3a2617e62b47afae02b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 288 Limpopo Avenue Sinoville 182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.684091 28.223159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang