Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Suite Montagu

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 8, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie tuinsuite vorm deel van die eienaar se woning in Montagu, maar het 'n aparte ingang om privaatheid te verseker. Dit bied gaste 'n gesellige ruimte om te ontspan, want dit word omring deur die natuurlike skoonheid van die klein Karoo en is naby die Montagu Gholfklub en die bekende warmwaterbronne geleë.

Die suite is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dit is ideaal vir een of twee gaste maar kan drie akkommodeer indien nodig. Die kamer het ook oorgenoeg kasspasie en eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeure maak oop op die privaat patio met 'n piekniektafel in die lieflike tuin en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Terence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mullerstraat 8, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Suite Montagu het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 8, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c7ed14ca7c7f94caecab235b846fd4ace1fc41e37287aa4a1cd428be293c52f72931e6f5a6a9e80737b4f2990c7ececf0b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Muller Street Badshoogte 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.7687939 20.1277305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang