Garden Cottage in Lakeside
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Boulder Road, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
-
Vanaf
R950R760 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Garden Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel wat op die eienaar se eiendom in Lakeside, Kaapstad geleë is, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gesinswegbreek.
Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die tuin. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Bykomende slaapplek vir 2 kinders is beskikbaar in die sitkamer, met 'n 2-slaapbank. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskassie, 2-brander-gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis bied die sitkamer 'n etenstafel met sitplek vir 6 en oorgenoeg gemaklike sitplek. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar vir gaste.
Buite spog die kothuis met 'n privaat tuinarea met 'n gemaklike sitarea en braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir een voertuig word voorsien. Terwyl die kothuis op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid gewaarborg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Boulder Road, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Lakeside Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Boulder Road, Lakeside, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang