Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Game View Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Game View Lodge is in die dorp Vryburg geleë en is 'n luukse lodge in 'n rustige omgewing wat aan die Leon Taljaard Natuurreservaat grens. Gaste kan uitsigte oor die natuurreservaat vanaf die onderdek geniet terwyl hulle aan 'n skemerkelkie teug en die Afrika-sonsondergange bewonder.

Die lodge bied verblyf in 10 luukse en suite-kamers, waarvan 6 hul eie balkonne het wat oor die natuurreservaat uitkyk. Elke kamer beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, WiFi-toegang, 'n kluis om waardevolle items te stoor, 'n haardroër en 'n yskassie.

Die lodge beskik oor 'n plonspoel op die onderste dek, 'n volledig gelisensieerde kroeg en 'n boma waar gaste 'n braai kan geniet terwyl hulle oor die natuurreservaat uitkyk. Daar is 'n elektriese heining om gaste se veiligheid te verseker. Game View Lodge is 'n ideale venue vir intieme funksies van tot 40 gaste.

Vryburg, ook bekend as die Texas van Afrika, is in die Noordwes-provinsie op die hoofroete na Namibië en Botswana geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 280 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Met wild van balkon. Baie lekker gebly. Wild brsigtig van balkon.
Feb 2025
Gideon C
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, vriendelik. Die fotos op webtuiste doen nie plek reg aan nie, baie mooier in werklikheid.
Jan 2025
Nadine V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Dankie. Baie lekker daar gebly. Mense is baie vriendelik.
Des 2024
Louise P
5.0
Kan Game View Lodge hoogs aanbeveel. Baie goeie opsie vir verblyf in Vryburg. Vriendelike en behulpsame eienaars. Veilige parkering en goeie ligging i...
Sien meer
Des 2024
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
One of a kind. Fantastic quality and views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 280

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Game View Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MjUyN2FmLWIyNjktNDNkMS05MjM3LWZmMzY4ZWUzMWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 280 5 1 5 32 Sable Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.949636320571 24.71219143055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang