Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galvin's House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigweg 24, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Galvin's House kyk uit oor die see en is 'n knus selfsorgvakansiehuis vir tot 4 mense in Strandfontein, en is net 500 m van die strand af.

Die akkommodasie is op die eerste verdieping toeganklik met trappe en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en het 'n stort, 'n bad en 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en maak oop op 'n balkon wat oor die see en omgewing uitkyk. WiFi is nie beskikbaar nie en rook word nie in die huis toegelaat nie.

Buitebraaigeriewe is op die grondvloer beskikbaar, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Strandfontein bied 'n lieflike strand en verskeie doendinge soos visvang, voetslaan- en staproetes, vierwielmotorfietsry en 4x4-roetes. Gedurende Julie tot September kan gaste bederf word met uitsigte oor die bloeiende veldblomme, of die Southern Right walvisse in die baai tussen Junie tot Oktober.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seesigweg 24, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galvin's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesigweg 24, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698b40c091cecd547c0e3e176d69d8cbc986d305d881a3991e8d58eb5bc2afe60e2ed664740132ebef251c8d5945c8211643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 24 Seesig Road Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.752291542557 18.228273960973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang