Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galileo Farm

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands-weg 72, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Galileo Farm bied selfsorg-chalets en gastekamers op 'n werkende appelplaas en is 12 km vanaf Grabouw.

Die selfstandige selfsorg-chalets of gastekamers kan tussen 2 en 6 mense akkommodeer. Die eenhede is ingerig met enkelbeddens, dubbelbeddens of koninggrootte-beddens, en het privaat badkamers met storte en baddens. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Elkeen van die eenhede sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het ook binne-kaggels, sowel as buitebraaigeriewe. Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Die plaas bied voetslaan en fietsry, asook 3 damme vir baarshengel. Galileo Farm is in die Elgin-vallei geleë en is naby verskeie restaurante, doendinge en trou-venues.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hester N
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ares. Ons kon nie ons verblyf voltooi nie. Ek het siek geword en het huistoe gegaan.
Mei 2024
Leon S
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, stil en ontspannend. Heerlike wegbreek na die stilste atmosfeer met die mooiste uitsig. Die geluide van die voëllewe is net wat 'n moeë stadsm...
Sien meer
Jan 2025
Tannje S
4.2
Volgens my honde is dit paradys. Tweede keer van die fasiliteite gebruik omrede diere vriendelik. Nuwe bestuur van plek met positiewe veranderinge bin...
Sien meer
Jan 2025
Pamela B
Saam met lewensmaat
4.2
Amazing. It was amazing. We enjoyed the peace and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Mariette W
4.0
Relaxing, breather away from city life, pet friendly. My mom and I spent the evening there. It was lovely to get out of the city, and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Valdor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Highlands-weg 72, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Galileo Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands-weg 72, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsVAhA5TmT3fDSnwl10rfLPtoruSSV0GdR1R8YPRmjR0aBtMel3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 72 Highlands Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.22890360594 19.064851195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang